Slaggat veroorsaak motorfietsryer se dood in Johannesburg: “Dis een lewe te veel”

Inwoners van Johannesburg kla al lank oor die toestand van die stad se paaie.

Die onlangse swaar reën in Gauteng het die situasie boonop vererger. 

Die gevaar wat slaggate vir padgebruikers inhou, is weereens beklemtoon deur 'n dodelike ongeluk wat Maandag in Northriding plaasgevind het.

You May Also Like