DStv Channel 403 Tuesday, 05 November 2024

’n Nader kyk na die MK-party se manifes

Oor minder as twee maande gaan Suid-Afrikaners stembus toe vir die nasionale verkiesing.

Al die groot partye het nou reeds hulle manifesbekendstellings gehou en is nou in die pylvak voor Suid-Afrikaners besluit wie gaan regeer.

Die politieke ontleder Theo Venter, het met eNuus gesels oor van die kernkwessies in vier van die grootste partye se manifeste. 

Paid Content