DStv Channel 403 Monday, 27 January 2025

WWF-verslag: 69% minder diere in verskillende spesies sedert 1970’s

In die afgelope vyf dekades was daar 'n skerp afname in die bevolkingsgetalle van minstens twee derdes van die diereryk.

Dit aldus die Wêreldnatuurfonds, oftewel die WWF, se jongste verslag.

Die grootste redes vir dié verskynsel is habitatsvernietiging en klimaatsverandering.

You May Also Like