DStv Channel 403 Monday, 14 October 2024

Wit kleredrag by begrafnis vir vermoorde ma en kind: “Dis ’n teken van hoop”

ALBERTON - Die gemeenskap van Alberton in Gauteng het Vrydag saam met familie en vriende afskeid geneem van Nadine Terblanche en Ruandré Vorster.

Die ma en haar 9-jarige seun is op 27 November grusaam by hul huis in die woonbuurt Randhart vermoor.

Hulle begrafnis is by Doxa Deo Meyersdal gehou.

Paid Content