DStv Channel 403 Sunday, 06 October 2024

"Westbury se vroue word op ’n moordlys geteiken"

WESTBURY - Vroue in Westbury in Johannesburg leef in vrees.
Dit nadat ’n 18-jarige meisie vroeër die week glo deur bendelede doodgeskiet is.
'n Ander jong meisie sê sy word agtervolg en dat sy een van die volgende teikens op 'n beweerde moordlys is. 
Jenna-Leigh Bilong het met inwoners van Westbury oor dié kwessie gaan praat.

Paid Content