Weskus-blommeseisoen betower besoekers
WESKUS NASIONALE PARK, WES-KAAP - Tydens nasionale parkeweek kan alle Suid-Afrikaners met 'n ID gratis toegang tot SANParke landwyd kry.
Besoekers is reeds besig om na die Weskus Nasionale Park te stroom vir die jaarlikse blommeseisioen wat gewoonlik van 1 Augustus tot 30 September strek.