Suid-Afrika het koning gekraai nadat 'n naelbyt-troutrekstryd verlede week in Mannheim in Duitsland afgespeel het.
Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal in die Wes-Kaap het die eer gehad om Suid-Afrika daar in die wêreld-toutrekkampioenskap te verteenwoordig.