DStv Channel 403 Sunday, 22 September 2024

Wes-Kaap stel afvalstrategie bekend; “40% van SA kry nie vullisdienslewering nie”

Wes-Kaap stel afvalstragtegie bekend; “40% van SA kry nie vullisdienslewering nie”

Navorsers sê munisipaliteite moet hul benadering op gemeenskapsvlak aanpas wanneer dit kom by afvalbestuur.

Die Stad Kaapstad het hul eerste afvalstrategie bekendgestel, wat uiteensit hoe die metro rommel meer effektief en volhoubaar sal bestuur.

Lede van die publiek kan nou kommentaar lewer op die inisiatief, wat ten doel het om onwettige storting hok te slaan, vermorsing te verminder, en herwinning 'n hupstoot te gee.

Paid Content