KAAPSTAD - Grootskaalse projekte om padinfrastruktuur in die Wes-Kaap te herstel, is reeds aan die gang.
Dit na onlangse gure weer en oorstromings daar tot byna 'n half-miljard rand se skade gelei het.
Hoewel sommige paaie die week reeds heropen het, meen provinsiale owerhede dat 39 ander steeds onbegaanbaar is.