DStv Channel 403 Monday, 23 December 2024

Waterkenner praat oor SA se waterprobleme

Die Minister van Water en Sanitasie, Pemmy Madjodina, waarsku dat as Suid-Afrikaners nie hul gedrag rondom water verander nie, die land op 'n waterkrisis afstuur.

Die minister hou vol dat daar genoeg water is, maar dat Suid-Afrikaners te veel water gebruik.

Prof. Anja du Plessis het met eNuus oor die kwessie gesels.

Paid Content