DStv Channel 403 Saturday, 12 October 2024

Vyf kinders van Soweto dood, sesde in hospital: "Hulle verkoop kos wat verval het"

SOWETO - Die polisie in Gauteng ondersoek die dood van vyf skoolkinders in Naledi in Soweto.

Hulle is dood nadat hulle glo kos by twee spaza-winkels gekoop en dit geëet het.

Die oorsaak van hul dood moet egter nog bevestig word.

Een kind is steeds in 'n kritieke toestand in die hospitaal.

Plaaslike inwoners het nou self van dié spaza-winkels gesluit.

Paid Content