DStv Channel 403 Saturday, 11 January 2025

Vullisterreinverslag: “Geen toesig, inspeksie of beplanning deur munisipaliteite”

BETHAL - Die krisis by vullisterreine in Suid-Afrika stuur op 'n omgewings- en gesondheidsramp af.

Dit aldus AfriForum, wat Dinsdag hul jaarlikse vullisterrein-ouditverslag bekend gemaak het.

Die meeste van die 189 vullisterreine wat geoudit is, voldoen nie aan die minimum vereistes vir verantwoordelike afvalbestuur nie.

eNuus het een so 'n terrein in Mpumalanga besoek.

Paid Content