Tuesday 13 August 2024 - 12:46pm OLIFANTE_12_PM MOPANI, LIMPOPO - Die Krugerwildtuin het oor dekades heen 'n veilige hawe vir die grootste soogdier op land geword.75% van Suid-Afrika se olifante woon daar. eNuus het op Wêreld-Olifantdag gaan uitvind hoe die Krugerwildtuin na hul olifante omsien.