OPRUIM_10_PM
KAAPSTAD, WES-KAAP - Terwyl opruimingswerk voortgaan in die vloedgeteisterde Wes-Kaap, sê Gift of the Givers meer as 10 000 inwoners word geraak.
Hulle help met noodleniging aan meer as 41 informele nedersettings in en om die Kaapse metro.
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ook gewaarsku dat nog koue weer en temperature onder vriespunt vir groot dele van die land kan voorlê.