VIERPOTIGE LEWENSREDDERS NOU VEILIGER OPGELEI

RAYTON, GAUTENG - Snuffelhonde kan nou veilig opgelei word om gevaarlike middels soos fentaniel op te spoor.

Dít danksy deurbraaknavorsing deur die Braveheart Bio-Dog Academy.

Die akademie is een van Suid-Afrika se grootste private opleidingsentrums vir werkende honde.

Hulle beskryf dit as baanbrekerswerk, omdat sintetiese verdowingsmiddels 'n al groter bedreiging vir Suid-Afrika inhou.

You May Also Like