Macassar, Wes-Kaap - Aanvalle deur pitbullhonde is weer in die kollig, met 'n vierjarige seuntjie wat om sy lewe veg.
C'jay Nel van Macassar het by 'n familievriend gekuier toe die hond hom gebyt en sy ribbes gebreek het.
Sy familie eis dat die hond se eienaar opgesluit word.
Die polisie ondersoek 'n saak van aanranding.