Tuesday 16 April 2024 - 15:51pm SUMARIE2_14PM Versekeringsmaatskappye word oorval met eise en navrae nadat stormweer dele van die Wes-Kaap getref het. Talle inwoners hoop nou dat versekeraars sal opdok vir die skade wat aan hul eiendom aangerig is.