Daar is nog geen teken van Julius Swart, die vervreemde man van die GlamGuru, Hannon Bothma, nie.
Die 59-jarige Swart is volgens die polisie op 19 Februarie deur Bothma as vermis aangemeld.
Die polisie het aan eNuus gesê niemand het al vanjaar telefonies met Swart kontak gehad nie.