HEIDELBERG - Jaen-Lee Pyne het Dinsdag weer op 'n rits aanklagte in die Heidelberg-landdroshof in Gauteng verskyn.
Die 31-jarige Pyne word onder meer van moord, poging tot moord en aanranding aangekla.
Die sake hou verband met verskeie voorvalle die laaste paar jaar.