DStv Channel 403 Tuesday, 22 October 2024

Van Kaapse Vlakte na Thailand: skoolmarsjeerorkes gekeur vir internasionale fees

Van Kaapse Vlakte na Thailand: skoolmarsjeerorkes gekeur vir internasionale fees

KAAPSTAD, WES-KAAP - 'n Marsjeerorkes van die Kaapse Vlakte hoop om die Suid-Afrikaanse vlag in Desember hoog te laat wapper in Thailand.

Dit ná hulle gekeur is om aan 'n internasionale skolemusiekfees daar deel te neem. 

Dié gratis skool in Manenberg het leerlinge van gemeenskappe soos Philippi, Brown's Farm en Gugulethu.

Paid Content