Vakansiegangers gemaan om waaksaam te wees vir trekstrome
Milnerton, Wes-Kaap - Die Nasionale Seereddingsinstituut waarsku teen gevaarlike trekstrome in die see wat hierdie Desember weer tot verdrinkings kan lei.
In Suid-Afrika verdrink bykans 56 mense per jaar.
Wêreldwyd verdrink meer as 10 000 mense jaarliks as gevolg van hierdie buitengewoon sterk seestrome.
'n Trekstroom-voorspellingsmodel is nou ontwikkel om mense 72 uur voor die tyd te waarsku.