DStv Channel 403 Wednesday, 15 January 2025

V&A Waterfront beoog omskakeling na groen energiebronne binne ‘n dekade

SONKRAG_23_PM

KAAPSTAD, WES-KAAP - Indirekte werkskepping is net een van die voordele van die V&A Waterfront in Kaapstad se plan om hul

koolstofvoetspoor te verklein. 

Die bestuur het pas 'n 10-jaar-lange kragaankoopooreenkoms met die maatskappy Etana Energy onderteken.

Dit beteken dat 70% van die Waterfront se energiebenodigdhede uiteindelik deur wind- en sonkragplase voorsien sal word.

Paid Content