DStv Channel 403 Saturday, 21 September 2024

Uitdagende taak wag op jurie in Dickason-saak

Dit is die vierde week van die Suid-Afrikaner Lauren Dickason se moordverhoor in Nieu-Seeland.

Dickason erken sy het haar drie dogters in 2021 doodgemaak, maar voer aan dat sy nie toerekeningsvatbaar was tydens die gebeure nie.

Die staat argumenteer egter dat sy bewustelik en metodies opgetree het.

eNuus se Eugenie Gregan het met 'n Nieu-Seelandse regskenner gesels oor die regsbeginsels wat ter sprake is.

Paid Content