DStv Channel 403 Monday, 23 September 2024

Tussen Bok-eindstryd en eksamen loop senuwees hoog

KRUGERSDORP - Daar lê 'n stresvolle naweek vir Suid-Afrikaanse leerlinge voor.

Nie net begin die eksamen Maandag nie, maar Saterdag lê die Springbokke ook hul grootste toets van die afgelope vier jaar af.

Die All Blacks wag vir ons in die Wêreldbeker-eindstryd en die Nories glo dit gaan weer 'n naelbytstryd wees.

Paid Content