DStv Channel 403 Tuesday, 14 January 2025

Transnet-staking is donker wolk oor bessiebedryf

Kaapstad, 9 Oktober - Duisende werksgeleenthede is op die spel weens die staking deur Transnet-werkers.

Rolspelers in die bessiebedryf sê elke dag wat die hawens nie in werking is nie, kan 30 000 werksgeleenthede in gevaar stel.

Transnet het vroeër force majeure verklaar nadat sommige werkers reeds verlede week begin staak het, iets wat deur die arbeidshof as wettig verklaar is.

Paid Content