DStv Channel 403 Monday, 17 February 2025

Topatlete word by skool in Hammanskraal gekweek

HAMMANSKRAAL - Prestige College in Hammanskraal kweek sporttalent teen 'n breukdeel van die koste van ander groot sportskole in die land.

Die skool het reeds van die land se belowendste jong atlete opgelewer.

You May Also Like