DStv Channel 403 Saturday, 21 September 2024

Toerismemaand begin met heropening van Tafelbergkabelkar

Toerismemaand begin met heropening van Tafelbergkabelkar

KAAPSTAD, WES-KAAP - Kaapstad se toerismemaand het afgeskop met die opening van die stad se wêreldbekende sweefspoor.

Die kabelkar was vir sewe weke gesluit terwyl instandhouding gedoen is.

Duisende voorafbespreekte kaartjies is reeds op die eerste dag aan plaaslike en internasionale toeriste verkoop.

Paid Content