DStv Channel 403 Thursday, 03 October 2024

Tobie Cronjé en Ismail Mahomed by die Fiëstas vereer

KAAPSTAD - Die 14de kykNET Fiësta-toekenningsgeleentheid vir uitsonderlike prestasies in die uitvoerende kunste is in die Moederstad gehou.

Akteurs, regisseurs en dramaturge is onder meer vereer vir werk wat verlede jaar by die ses Afrikaanse kunstefeeste op die planke was.

Buiten dié toekennings, is daar ook twee legendes vereer vir hulle lewensbydrae tot die kunste – en eNuus het met hulle gesels.

Paid Content