BUITELAND_19
Die OVK sê byna 57 000 Suid-Afrikaanse burgers het geregistreer om in die buiteland, as deel van die land se nasionale verkiesing, te stem.
Meer as 24 000 van hulle gaan in die Britse hoofstad stem.
Anders as op tuisbodem, sal kiesers daar slegs een stembrief ontvang waarop hulle vir een van die bykans 70 politieke partye kan stem.