JOHANNESBURG, GAUTENG - Suid-Afrikaners is keelvol vir die regering en die Parlement; en teleurgesteld in hoe demokrasie toegepas word – en daarom gaan trek al hoe minder hulle kruisies.
Dit is van die bevindings van 'n studie wat die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing in opdrag van die OVK gedoen het.