DStv Channel 403 Thursday, 28 November 2024

Storms in Wes-Kaap laat talle sonder basiese benodigdhede

STORMS_11_PM

WUPPERTHAL, WES-KAAP - Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel dat 'n rits kouefronte die Wes- en die Noord-Kaap nog tot Sondag gaan tref.

Dit kan gepaardgaan met swaar reën, baie koue toestande, sneeu en sterk wind.

Intussen het ses gemeenskappe in die Cederberg-munisipaliteit, wat dae lank van die buitewêreld afgesny was, uiteindelik hulp ontvang. 

Paid Content