DStv Channel 403 Saturday, 12 October 2024

Sonkragreisigers steek 3 000 km-kerf verby

’n Elektriese motorfietsekspedisie is verby die halfpadkerf van hul 6 000 kilometer lange reis na Suid-Afrika.

Die vennootskap tussen 'n Keniaanse elektriese mobiliteitsmaatskappy, Roam, en die Universiteit Stellenbosch het ten doel om te bewys dat die battery-aangedrewe motorfietse van Nairobi na Stellenbosch kan reis deur slegs sonkrag as energiebron te gebruik.

Die span ingenieurs het op 29 September met hulle reis begin.

Paid Content