DStv Channel 403 Tuesday, 22 October 2024

Sonkrag vat motorfietsryers van Kenia tot in Stellenbosch

STELLENBOSCH - Die span aan die stuur van ‘n elektriese motorfietsekspedisie se reis van meer as 6 000 km deur Suider-Afrika, is suksesvol voltooi.  

Die groep ingenieurs, wat Woensdagmiddag in Stellenbosch aangekom het, het bewys dat hulle van Kenia na Suid-Afrika kan reis met slegs 'n battery-aangedrewe motorfiets, genaamd die Roam-Air.

Paid Content