DStv Channel 403 Wednesday, 27 November 2024

Solidariteit stel ekonomiese herstelplan bekend

Solidariteit glo daar is ’n gulde geleentheid onder die regering van nasionale eenheid om Suid-Afrika se ekonomie te laat herleef.

Die organisasie het hulle ekonomiese herstelplan bekendgestel.

Dié plan, wat ook aan die tesourie oorhandig is, stel vyf doelwitte voor om ekonomiese groei te bewerkstellig.

Dit sluit in die bou en instandhouding van infrastruktuur en 'n ligter belastinglas.

Paid Content