OOS-LONDEN - Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het vir hierdie naweek 'n waarskuwing oor swaar reën en oorstromings in drie kusprovinsies uitgereik.
eNuus het by 'n weerdeskundige én -entoesias gaan kers opsteek oor die uitdagings wat dié tipe weer teweegbring.