Friday 20 October 2023 - 13:29pm ROBERTSON - 'n Brug op die pad tussen Robertson en McGregor, wat deur vloedwater beskadig is, is binne drie weke herstel. Die Keisersbrug tussen dié twee Wes-Kaapse dorpe is vroeër hierdie week heropen.