DStv Channel 403 Tuesday, 22 October 2024

Slagoffer se ma "kon geen pols, hartklop voel"

FOCHVILLE - Die streekhof in Fochville het die week gehoor hoe Natasha Barnard se lewelose liggaam in die vroeë oggendure in haar ma se erf afgelaai is.

Barnard, 'n ma van twee, is in Maart 2022 dood ná 'n vermeende kroeggeveg by The Boulevard-kuierplek.

Die kroegman Rudolph Pretorius word van haar moord beskuldig.

Ses mense is aanvanklik in verband met die moord aangekla, maar die klagte teen vyf van hulle is teruggetrek.

Paid Content