DStv Channel 403 Sunday, 22 September 2024

Skokkende navorsing oor die toekoms van amfibiese diere

Minstens 40% van die wêreld se amfibiese diere loop die risiko om uit te sterf.

Volgens wetenskaplikes is dit veral te wyte aan klimaatsverandering en dié teorie word bewys deur data wat oor twee dekades ingesamel is.

'n Studie hieroor is vroeër vandeesmaand in die wetenskapjoernaal "Nature" gepubliseer.

Paid Content