Silwerskerm-kortfilmwenner kyk na komiese kant van politieke oorgang in 1994
'n Tong-in-die-kies-kykie na die politieke oorgang in 1994 is met drie Silwerskermtoekennings bekroon.
Marie se Laaste Dag is as die beste kortfilm by vanjaar se Silwerskermfees aangewys.
Die prent het ook die pryse vir beste draaiboek en kinematografie vir kortfilms ontvang.