DStv Channel 403 Monday, 23 September 2024

Sekuriteit by Kruger se Numbi-hek opgeskerp

PRETORIUSKOP - Die moord op 'n Duitse toeris by die Krugerwildtuin se Numbi-hek ‘n jaar gelede het wêreldwyd opslae gemaak.

Nou word sekuriteit daar opgeskerp, met die opstel van onder meer hoëtegnologie-kameras toegerus met gesig- en voertuignommerplaatherkenning.

Dit danksy Sanparke se vennootskap met wetstoepassingsowerhede, sakelui en plaaslike inwoners in die gebied.

Paid Content