DStv Channel 403 Sunday, 29 September 2024

Seepunt-betogers vra vir dingende skietstilstand in Gaza

PALESTINA SEEPUNT

SEEPUNT - Sprekers by 'n optog ten gunste van Palestina het Suid-Afrikaners se kritieke rol benadruk in die onderhandeling om 'n skietstilstand.

Ondersteuners het Saterdag in Seepunt byeengekom vir 'n internasionale dag van aksie vir Palestina.

Hulle het betoog teen wat hulle noem imperialisme en volksmoord in Gaza.

Paid Content