DStv Channel 403 Friday, 10 January 2025

Sal die ANC en DA om dieselfde vuur kan bly sit?

Die eerste sitting van die Nasionale Vergadering het Vrydag onder leiding van hoofregter Raymond Zondo, sonder enige ontwrigting plaasgevind.

‘n Nuwe Speaker, adjunk-speaker en president is verkies.

Die ANC, DA, IVP en Patriotic Alliance het intussen ooreengekom om in ‘n regering van nasionale eenheid te dien.

Maar die vraag op talle Suid-Afrikaners se lippe is of dit gaan werk of nie.

Die politieke ontleder, Oscar van Heerden, het met eNuus hieroor gesels.

Paid Content