SA Pluimveevereniging bekommerd regering rus op hulle louere oor voëlgriep

Voëlgriep het sedert 2022 reeds na meer as 70 lande versprei en nege uit tien voëls wat die virus opdoen, vrek.

In 2023 het die prys van hoendervleis en eiers die hoogte ingeskiet weens 'n uitbreking in Suid-Afrika.

Hoewel die uitbreking nou onder beheer is, is talle bekommerd dat die komende migrasie van voëls vanuit geaffekteerde lande tot 'n opvlamming kan lei.

You May Also Like