Wednesday 23 October 2024 - 13:15pm SA heelbo aan lys van aanloklikste vir handel in Afrika Infrastruktuuruitdagings bly Afrika se grootste kopseer wanneer dit by handelsgeleenthede kom.Maar die jongste Standard Bank Afrika-handelsbarometer wys dat daar wel optimisme oor die vasteland is, wat sakevertroue 'n hupstoot gee.