Suid-Afrikaanse films en televisie-inhoud is onlangs by die Silwerskermfees gevier.
Maar belanghebbendes in die bedryf waarsku dat die skep van oorspronklike inhoud al hoe moeiliker raak soos wat roofkyk toeneem.
Roofkyk verwys na wanneer dié inhoud onwettig bekom en gratis versprei word.