DStv Channel 403 Wednesday, 27 November 2024

Robbeneiland-museum vereer Krotoa

KAAPSTAD - Die 350ste herdenking van die dood van Krotoa val saam met Suid-Afrika se drie dekades van demokrasie.

Die Robbeneiland-museum het hierdie gebeurtenis met 'n spesiale geleentheid gevier om die rol van vroue in Suid-Afrika se geskiedenis uit te lig.

Krotoa is in 1642 gebore en word beskou as een van die moeders van die nasie.

Paid Content