DStv Channel 403 Tuesday, 08 October 2024

Pionierjoernalis sterf op 89: “Sy inspireer generasie van jonger vroue”

Pionierjoernalis sterf op 89: “Sy inspireer generasie van jonger vroue”

Martie Retief Meiring word onthou as 'n pionierjoernalis en 'n baanbreker vir vroue in die bedryf.

Die 89-jarige Retief Meiring is Saterdagaand oorlede.

Sy het die Woordfees in Stellenbosch bygewoon waar sy geval het en later komplikasies in die hospitaal ontwikkel het.

Retief Meiring het oor dekades heen vir onder meer Die Oosterlig, Huisgenoot en Beeld gewerk, en haar rubrieke het nog gereeld in Die Burger verskyn.

Paid Content