DStv Channel 403 Sunday, 22 September 2024

Pilanesberg bereik skynbare draaipunt in stryd teen stropery

PILANSEBERG - Die Pilanesberg Nasionale Park is nie net ’n wildreservaat nie; dit het ook ’n veilige hawe vir een van die land se mees bedreigde spesies geword.

Landwyd is 231 renosters net in die eerste helfte van 2023 vir hul horings gestroop.

Dié park het dit egter reggekry om sedert hul laaste geval in 2020, nie ’n enkele renoster aan stropers te verloor nie.

Paid Content