JOHANNESBURG - Die room van Suid-Afrika se reklamebedryf is Donderdagaand by die Pendoring-toekennings in Johannesburg bekroon.
Pendoring vier die afgelope 28 jaar innovering en uniekheid in kreatiewe bemarkingskonsepte.
Die laaste paar jaar is die fokus op werk wat in Suid-Afrika se inheemse tale geskep word.