oumenoupa
PRETORIA - Kersfees is dikwels sinoniem met familietyd, maar vir menige bejaardes is dit 'n eensame ervaring.
Daarom reël die Ouma en Oupa-projek die afgelope ses jaar tydens Kerstyd spesiale geleenthede by ouetehuise.
By The Inn, 'n tehuis vir behoeftige bejaardes in Pretoria, is 'n regte Somerkersfees gevier.